Graad 9 huistaal leerders : Ibtesam Booysen, Michelle Potelwa, Junita Japtha en Altino Simons was ingeskryf vir die WOW Spelkompetisie op 24 Augustus 2018. Altino en Junita het deurgedring na die provinsiale rondte. As ‘n groep het hulle tweede geeindig.Veels geluk met die goeie prestasie.